Peter Coyote

Peter Coyote (gebore 10 Oktober 1941) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bitter Moon (1992), Patch Adams (1998), Erin Brockovich (2000), en A Walk to Remember (2002).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search